Wie is ek?

‘n Gewone vrou wat die harde pad geloop het van groot word, skool gaan, Technikon swot pressure, hardloop van een werk na ‘n ander na ‘n volgende. Ek ken van stres op baie vlakke. Van fisiese pyn & skete, hospitaal en narkose, pille drink, moeg wees, moeilik slaap. Ervarings en omstandighede wat nie nou aangespreek of emosies verwerk kan word nie – ons moet aangaan.

Jy dink jy is gelukkig en “leef” maar voort met stres en al … tot jou brein en liggaam jou eendag tot ‘n werklike stilstand ruk.

Toe ontdek ek BodyTalk, en kry so my lewe weer “op track”. Dis toe dat ek besef almal leef op dieselfde wip-plank, die maal-en-deel van lewe & omstandighede saam hope stres en baie moegheid.

2009 het ek ‘n BodyTalk Practitioner geword, want ek verstaan jou, wie jy is, wat jy deurgaan en hoe jy voel. Ek het die “tools” gekry om jou te help – heeltemal van kop tot tone – physical, mental, emotional en environmental – want dit is wat BodyTalk doen – verbeter jou hele lewe op alle vlakke van gesondheid. Dis ek. Jy kan ook jou hele lewe & gesondheid verbeter. Kom vir BodyTalk sessies & ervaar dit jouself.

Priority Healing Health Practice

Modalities

Certified BodyTalk Practitioner
Access Bars Practitioner
BodyTalk Helping Animals
Access Body Processes
Energetic Facelift

I'd love to hear from you...